Discussion about this post

User's avatar
Tidal Tao Snorkel Safaris's avatar

Well done Rian! Ek glo mense sal meer respek hê vir die see as hulle meer weet van wat onder die water aangaan. Dit kan ń interessante stokperdjie wees, veral as mens 'n onderwater kamera het en die diere begin indentifiseer. As mens die diere beter verstaan sal mense beter weet oor hoe om agter hulle te kyk, maar ja.. dai stonefish is omtrent 'n ding, so het al die diertjies hul "super powers" om te oorleef. Geniet dit en jy sal sien dit gaan soos 'n "ripple effect" word..hy sal eendag sy maaitjes vertel van die ondervinding en so sal die woord versprei. Ek geniet om jou stories te lees :)

No posts

Ready for more?